Quantcast
Channel: Kommentaar op: Vyfjarige bied sy eie medalje aan Olimpiese bokser
Browsing all 9 articles
Browse latest View live

Deur: Rasputin

Die Iere, en Michael Conlan self, maak ‘n groot ophef van die storie, maar hy moet maar lig loop vir die Brasiliaanse en Russiese mafia. Daar was baie geld op Wladimir Nikitin verwed. Tyd om weg te...

View Article



Deur: poot

Die kind skryf darem maar mooi vir ‘n 5 jarige. Wonder maar net.

View Article

Deur: Jeanne

SY SUSSIE die 9 jarige LILY het die brief namens hom geskryf.

View Article

Deur: Gerhard

poot, jy moet miskien die hele atikel lees voordat jy kommentaar lewer

View Article

Deur: Piet

Poot jy moet mooi lees want hulle sal jou skrywe of delete, of die ander skywers sal jou gas gee! Ek dink nie die russiese mafia moet n maklike teiken verwag nie! Die Ierre vat ook nie twak nie. Tog n...

View Article


Deur: Ai toggie

Oulike artikel. ‘n Vragie Maroela lesers. Waarom is ons ou Afrikaner nasie tog so aanvallend teenoor mekaar?

View Article

Deur: Karma

Sjoe wat ‘n naam vir ‘n vrou: Meadhbh???? Hoe op dees aarde spreek mens dit uit? Meedibhuh??? In elk geval, wat ‘n regtige “Awwwww ….”-berig was dit nie!

View Article

Deur: poot

Gerhard & Piet Ek dink julle het die ma se Tweet gemis waarin sy beweer dat haar kind van 5 die brief geskryf het. Wie berig nou eintlik hier verkeerd? Die ma of Maroela. Ek bly by my standpunt.

View Article


Deur: poot

Verskoning. Die kind se tannie wat die Tweet geplaas het.

View Article

Browsing all 9 articles
Browse latest View live